Kom kamp in die Waterberg se bosveld.

Bespreek asseblief nou

 

Ons het plek vir agt familie-grootte groepe, elkeen met private ablusies.  Daar is geen elektrisiteit op die plaas nie.

Ons pryse is eenvoudig: R200 per persoon per nag – geen ekstras nie.

Wat ons aanbied is ook eenvoudig: kom geniet die natuur, daar is ‘n rivier in ‘n asemrowende kloof, baie wild, en baie plek om te stap of trap.

Bespreek asseblief nou

Volg ons asseblief op Facebook