Your feedback is extremely important to us. Feedback helps us to improve, but maybe you have had a great experience, or, one of our people made you smile – please share with us.
Meer fotos van die plaas sou mens beter insig gegee het wat mens regtig daar kan verwag, klink baie belowend maar fotos kan dalk teleurstelling voorkom.
Goeie naand
Kan jul dalk die koördinate van die kampplek stuur asb? Volgens die kaarte lyk dit of julle in Nylstroom is. Ek wil ook hoor asb of jul nog plek het vanaf 27 Apr – 1 Mei? 2 volw.
Looks great!
Meer fotos van die plaas sou mens beter insig gegee het wat mens regtig daar kan verwag, klink baie belowend maar fotos kan dalk teleurstelling voorkom.
Dankie vir jou belangstelling in OUPA SE PLAAS! En ook baie dankie vir jou terugvoer. Alle terugvoer is baie waardevol vir ons.
Ons sal beslis nog fotos van die kampterrein en fasiliteite op die webbland laai.
Goeie naand
Kan jul dalk die koördinate van die kampplek stuur asb? Volgens die kaarte lyk dit of julle in Nylstroom is. Ek wil ook hoor asb of jul nog plek het vanaf 27 Apr – 1 Mei? 2 volw.
Groete
Hi Marina,
Die koördinate is soos volg :
24*38’13.64”S
28*28’43.56”E
Ja, ons het nog plek beskikbaar vir julle. Ons sal jou per e-pos kontak.
Groete
Goeie Môre,
Sit asb meer fotos op van kamp teryn, kan jy met n gewone wa daar in kom?
Groete.
Hallo At, ja mens kan met ‘n gewone kar by die kampterrein kom.
Groete!